Laaste opgedateer ** 2025-05-21 - 11:30 **
ONTHOU!
Hulp is net om die draai! Kontak of
gaan sien jou onderwyser indien jy
enige vrae of probleme ondervind
waarmee jy hulp nodig het.
Dit is beter om te vra as om stil te bly!
Laaste opgedateer ** 2026-01-14 - 13:00 **
Verskeie Studierigtings
Daar
is
verskeie
organisasies
waardeur
jy
verder
kan
studeer.
Ons
noem
net
‘n
paar
van
hulle
hier,
maar gaan Google gerus vir nog meer.
Die
NWU
bied
meer
as
net
'n
opvoeding:
ons
bied
mense
'n
plek
in
die
wêreld.
Akademies
baat
studente
by
groot
keuses
en
buigsaamheid,
wat
hulle
in
staat
stel
om
hul
potensiaal
te
verwesenlik
en vir hul loopbane te begin voorberei.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Die
Universiteit
van
die
Vrystaat
(UV)
het
'n
trotse
geskiedenis
as
een
van
die
oudste,
mees
gerespekteerde
instellings
vir
hoër
onderwys
in
Suid-Afrika.
Dit
het
sy
deure
in
Bloemfontein
in
1904
geopen
as
die
Grey
Universiteitskollege,
met
ses
studente
in
die
Geesteswetenskappe.
Vandag
is
dit
'n
multikampus-instelling,
met
twee
uiteen-
lopende
kampusse
in
Bloemfontein
en
een
in
Qwaqwa
in
die
skilderagtige
Oos-Vrystaat,
wat
byna
40
000
studente
in
sy
sewe
fakulteite
huisves,
met
'n
toenemende
aantal
internasionale
studente
en
geassosieerdes,
en
'n
steeds
groter
omvang
van
aktiewe
betrokkenheid
by
en
bydrae
tot sy omliggende gemeenskappe.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Die
UK
het
’n
trotse
tradisie
van
akademiese
uitnemendheid
en
is
tans
die
top-universiteit
in
Afrika,
én
een
van
die
top-universiteite
in
die
wêreld.
Ons
navorsers
ontwikkel
deurgaans
Afrika-
oplossings
vir
wêreldkwessies.
Dit
sluit
in
klimaats-
verandering,
verstedeliking,
veiligheid
en
sekuriteit,
asook
opvoeding
en
gesondheid,
om
maar
net
’n
paar
te
noem.
Talle
UK-navorsers
is
erkende
wêreldleiers
in
hul
onderskeie
velde.
Om
hier
by
ons
te
studeer,
beteken
dus
dat
jy
deurgaans
aan
die
nuutste
vakkundige
werk
en
navorsing
blootgestel sal word.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
UKZN
werk
daaraan
om
'n
waardegedrewe
organisasiekultuur
te
vestig
wat
die
instelling
en
sy
mense
bemagtig
om
institusionele
doelwitte
te
bereik.
Die
leidende
waardes
is
respek,
uitnemendheid,
aanspreeklikheid,
kliëntgerigtheid, eerlikheid en vertroue.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
UP
het
gegroei
tot
een
van
die
topuniversiteite
op
die
vasteland,
en
ons
is
trots
daarop
dat
ons
reputasie
ons
gegradueerdes
regoor
die
wêreld
voorafgaan.
Ons
storie
by
UP
gaan
net
soveel
oor
waar
ons
vandaan
kom
as
waarheen
ons
op
pad
is.
Dit
is
'n
storie
van
voortdurende
positiewe
ontwikkeling,
toewyding
aan
uitnemendheid,
en
die
strewe
om
ons
doelwitte
met
ywer,
passie
en
deursettingsvermoë te bereik.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Die
Universiteit
is
trots
op
sy
leuse,
Waar
Leiers
Leer,
en
om
gegradueerdes
op
te
lei
wat
kundige
intellektuele,
bekwame
professionele
persone,
en
kritiese,
sorgsame
en
deernisvolle
burgers
is
wat
kan
bydra
tot
ekonomiese
en
sosiale
ontwikkeling
en
'n
billike,
regverdige
en
demokratiese
samelewing.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Met
ons
Afrikawortels
en
internasionale
impak
het
die
Universiteit
Stellenbosch
(US)
’n
ware
aanwins
vir
Suid-Afrika,
ons
vasteland
en
die
res
van
die
wêreld
geword.
As
’n
florerende,
transformerende
en
sistemies
volhoubare
universiteit,
skep
ons
wêreldklaskennis
en
bly
ons
aan
die
voorpunt
van
tegnologiese
innovasie.
Deur
ons
relevante,
impakryke
navorsing
reageer
ons
op
die
samelewing
se
behoeftes
en
hanteer
ons
die
komplekse
uitdagings
van
ons
plaaslike
omgewing, ons land, streek en die wêreld.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Die
Universiteit
van
Wes-Kaapland
(UWK)
is
in
1960
gestig
en
beklee
'n
unieke
plek
in
die
Suid-
Afrikaanse
hoëronderwyslandskap.
Dit
is
'n
dinamiese
instelling
wat
verbind
is
tot
uitnemendheid
in
leer,
onderrig,
navorsing
en
innovasie
in
'n
wêreldwyd
mededingende
omgewing,
terwyl
dit
getrou
bly
aan
die
waardes
en
etos
wat
sy
identiteit
as
'n
universiteit
gewortel
in die diens van die openbare belang gevorm het.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Ons
mense
is
die
middelpunt
van
wat
Wits
so
wonderlik
maak.
Ons
is
kollegiaal,
oopkop
en
respekvol,
en
ons
is
aanspreeklik
en
tree
altyd
met
integriteit
op.
Ons
bevorder
'n
verwelkomende
omgewing
en
omarm
die
diversiteit
van
ons
agtergronde.
Innovasie
is
wat
ons
vorentoe
dryf.
Ons
skep
'n
ruimte
om
te
skep,
saam
te
werk
en
deel
te
neem
aan
robuuste
en
ingeligte
debat,
oor
dissiplines
en
grense heen.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Die
Afrikaanse
Protestantse
Akademie,
die
APA,
is
‘n
privaat
tersiêre
instelling
wat
gestig
is
in
die
laat
tagtigerjare
as
‘n
skool
vir
teologiese
opleiding.
Vandaar
het
die
APA
ontwikkel
tot
‘n
volwaardige
selfstandige
universiteit
wat
spesialiseer
in
die
geesteswetenskappe.
Met
die
raam
van
‘n
Christelike
uitkyk
wil
die
APA
studente
begelei
om
krities
idees
te
verken
en
te
beredeneer.
Die
geesteswetenskappe
ontwikkel
en
bevorder
by
uitstek
kritiese
en
analitiese
denke
en
dit
mond
uit
in
meningsvormende
beroepe
soos:
sielkundiges,
joernaliste, onderwysers en predikante.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Gehalte
onderrig,
in
Afrikaans.
Sol-Tech
is
‘n
private
beroepsopleidingskollege
wat
jongmense
uitstekend
vir
hul
toekoms
voorberei
in
die
tegniese veld.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Die Universiteit is trots op sy leuse, Waar Leiers
Leer, en om gegradueerdes op te lei wat kundige
intellektuele, bekwame professionele persone, en
kritiese, sorgsame en deernisvolle burgers is wat
kan bydra tot ekonomiese en sosiale ontwikkeling
en 'n billike, regverdige en demokratiese
samelewing.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.
Akademia
is
ʼn
Christelike,
klassieke
en
onafhanklike
hoëronderwysinstelling
vanuit
en
vir
Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe.
Die
instelling
streef
daarna
om
ʼn
akademiese
tuiste
te
bied
waar
denke
én
hart
gevorm
word
met
die
oog
op
ʼn
vrye
toekoms.
Met
twee
onderrigleermodelle,
vyf
fakulteite,
verskeie
programme
en
ʼn
bruisende
studentelewe
is
Akademia jou Afrikaanse studietuiste.
Jy
kan
op
die
logo
aan
linkerkant
kliek
vir
meer
inligting
of
direk
na
hul
webbladsy
gaan
deur
HIER
te kliek.