Hoe gemaak as ek Matriek wil herskryf?

As jy nie tevrede is met jou matriekuitslae nie, kan jy sommige of al jou vakke herskryf. Dit word ook die Tweede Kansprogram genoem deur die Departement van Onderwys. Om jou matriek op te gradeer, Matriek te herskryf, aanvullende matriekeksamens te skryf en die tweede kans opsie vir matriekstudente is alles dieselfde opsie. Al hierdie studente skryf dieselfde jaarlikse eksamen in Mei en Junie. Jy kan ook gebruik maak van die

Hoe dit werk

Laaste opgedateer ** 2026-01-14 - 13:00 **

ONTHOU!

Hulp is net om die draai! Kontak of gaan sien jou onderwyser indien jy enige vrae of probleme ondervind waarmee jy hulp nodig het. Dit is beter om te vra as om stil te bly!