Skoolbestuur terugvoerVoel u as ouer partykeer gefrustreerd omdat u nie weet wat die skoolbestuur se antwoord of besluit is oor sekere aangeleenthede nie?Hoërskool Bergvesting se bestuur vergader so ver moontlik op ‘n maandelikse basis.Na elke vergadering word die nuutste besluite op hierdie terugvoer-forum geplaas in die vorm van ‘n blog, hier kan die ouers kommentaar en opinies lewer en finale uitsluitsels sal dan weer hier geplaas word ter inligting.
Ouer & Leerder Forum
Ouers terugvoer vorm aan skoolbestuur
Hoërskool Bergvesting se bestuur sal graag op gereelde basis terugvoering van u wil ontvang rakende verskeie sakies, perseel ens.Hier kan u die nodige terugvoer aan ons lewer. Voltooi dit asseblief so volledig moontlik.
Leerlinge terugvoervorm aan skoolbestuur
Dit is ook baie belangrik vir die bestuur om terugvoer van die leerlinge af te ontvang.Sonder hierdie terugvoer kan ons as bestuur nie werk aan die probleme wat u ondervind nie.Voltooi asb die vorm so volledig moontlik.
Sake vir bespreking op volgende bestuursvergadering
Plaas hier u versoek vir ‘n saak wat u wil plaas ter bespreking op die volgende Bestuursvergadering.