Doel van hierdie bladHierdie blad is uitsluitlik vir alles rakende Bystandsentrums en Tuisleerders.Indien u sukkel kan u ‘n e-pos hier rig aan die admin kantoor.
Bystandsentrums & Tuisleerders
Nuutste korrespondensie
Hier kan u die nuutste korrespondensie rakende die Bystandsentrums en Tuisleerders kry.
Bybelkunde lesse
Hier kan u aanteken vir die Bybelkunde lesse.
Klank en Beeld
Hier kan die onderskeie skakels verkry word. Let wel dat hulle slegs aktief sal wees tydens uitsendings - verwys asb na die skedule daarvan by dokumente. Die beeld se ID is m29-473-495
Werkskedules
Elke graad werk volgens ‘n werkskedule - u kan dit hier kry.
Bystandsentrums
Hier sal u die onderskeie dokumente kry vir die Bystandsentrums.